Sample text in Afrikaas sign now

Daar was 'n Pappa Beer, en 'n Mamma Beer, en 'n Baba beer. En Mamma Beer het lekker kos gemaak. Maar die kos was 'n bietjie warm, en Mamma het gesê, "Kom ons gaan stap in die woud." En Mamma Beer en Pappa Beer en Baba Beer het in die woud gaan stap. En toe kom daar 'n baie mooi dogtertjie wat in die woud gestap het, en sy kom by die beertjies se huis. En sy het gesê, "Wat is dit?" "Dit is 'n mooi huis." "Wow! Ek sal ingaan." En die dogtertjie het ingegaan, en daar sien sy 'n groot stoel, 'n stoel wat 'n bietjie kleiner is, en 'n klein stoeltjie. En sy gaan sit op die groot stoel, en dit is Pappa Beer se stoel. Uh! En sy sê, "O nee, hierdie stoel is te hard!" En toe gaan sit sy op die Mamma Beer se stoel. En sy sê, "Uh uh! Hierdie stoel is te sag!" En toe gaan sit sy op die Baba Beertjie se stoel, en sy sê, "Mmmmm! Nou dit is 'n lekker lekker lekker stoel!" En skielik Pggggooh! Daar breek die stoel! En sy sê, "Oo oo!"En sy sien daar is kos op die tafel, en sy sê, "Mmm, dit lyk lekker! En sy vat 'n lepel, en sy eet van Pappa Beer se kos, en sy sê, "Uh uh! Die kos is te warm." En sy eet van Mamma Beer se kos, en sy sê, "Ag nee, dit is te koud!" En toe eet sy van Baba Beertjie se kos, en sy sê, "Mmm mmm! Dit is lekker!" En sy eet al Baba Beertjie se kos op.En sy sê, "Sjoe! Dit is 'n lekker huis!"

Sign The Petition

Sign with Facebook
OR

If you already have an account please sign in, otherwise register an account for free then sign the petition filling the fields below.
Email and the password will be your account data, you will be able to sign other petitions after logging in.

Privacy in the search engines? You can use a nickname:

Attention, the email address you supply must be valid in order to validate the signature, otherwise it will be deleted.

I confirm registration and I agree to Usage and Limitations of Services

I confirm that I have read the Privacy Policy

I agree to the Personal Data Processing

Shoutbox

Who signed this petition saw these petitions too:

Sign The Petition

Sign with Facebook
OR

If you already have an account please sign in

Comment

I confirm registration and I agree to Usage and Limitations of Services

I confirm that I have read the Privacy Policy

I agree to the Personal Data Processing

Goal
0 / 50

Latest Signatures

No one has signed this petition yet

Information

Tia LinBy:
Politics and GovernmentIn:
Petition target:
dasd

Tags

No tags

Share

Invite friends from your address book

Embed Codes

direct link

link for html

link for forum without title

link for forum with title

Widgets